Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, Jay - Die Land
Песня "Die Land" - исполнителя Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, Jay - скачать в mp3 или слушать бесплатно.
Длительность: 3:51
Размер: 5.6Mb
Прослушано: 45
Жанр:Иностранная
Клип к песне Die Land
Текст песни
Waar gaan jy speel met jou maatjies?
Waar gaan jou spore toe waai?
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
Wat los ons oor vir ons kinders?
Wat gaan ons eendag kan wys?
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Die land behoort aan jou
Wat het geword van die liefde?
Wat het geword van die droom?
Trane van duisende val op die sand
En die bome net sterker laat groeie in die landery
Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
Die here hoor my ons sal 'n lewe vind

Треки исполнителя
Bobby Van Jaarsveld,Jay,Bok van Blerk
Riana Nel,Kurt Darren,Juanita Du Plessis
Bobby Van Jaarsveld